Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n klag teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien. Dít volg nadat Malema vandeesweek rassistiese uitlatings oor wit mense gemaak het nadat hy Maandag in die landdroshof in Newcastle, KwaZulu-Natal, verskyn het op klagtes van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste, na..
Continue reading…