Die minister van hoër onderwys, Naledi Pandor, het ‘n onafhanklike forensiese ondersoek gelas by die universiteit van Zoeloeland. Dit sluit glo die aanstelling in van die visekanselier prof Xoliswa Mtose in. Daar is na bewering sewe gevalle van korrupsie wat aangemeld is by die departement. Die aanstelling van die instelling se prokureurs, tender onreëlmatighede en..
Continue reading…