Hy dra die indrukwekkende name, “Prince Ishwar Ramlutchman Mabheka Zulu”en het selfs ’n mooi gebaar betoon teenoor Koning Goodwill Zwelithini op Erfenis dag iewers in Durban. Die Valke het egter nou begin met ’n ondersoek na die bewerings dat hy sowat R95 miljoen ontvang het wat bedoel is vir boorgate wat gesink moes word in..
Continue reading…