Dit het aan die lig gekom dat die Durbanse burgemeester se “assistent” ‘n salaris van bykans R50 000 per maand verdien terwyl sy geen kwalifikasies het om as senior bestuurder aangestel te word nie. Thabisile Ncayiyane is twee jaar gelede as huishoudelike werker aangestel maar het ‘n senior bestuurder se salaris verdien. Sy was na..
Continue reading…