Die polisie het ‘n verdagte voertuig op die N2 buite Nyoni probeer aftrek waarop ‘n skietery tussen die verdagtes en die polisie gevolg het. Beide verdagtes is gedood en ongelisensieerde wapens is in die voertuig gevind. Die negatiewe wat egter uit statistiek blyk is dat by ‘n polisiestasie in Natal daar slegs twee skuldigbevindings plaasgevind..
Continue reading…