Die spooragentskap Prasa het alle spoor bedrywighede in Natal gestaak na vandalisme en meer as R8 miljoen se skade by die Umlazi stasie deur meer as 1 000 oproermakers, terwyl vier voertuie in Durban aan die brand gesteek is. Volgens plaaslike regering woordvoerders is daar ‘n element van misdaad, vandalisme, diefstal, trein kapings en aanranding..
Continue reading…