Grond wat aan plaaslike gemeenskappe toegeken is na ‘n grond-eis is nou die fokus van ‘n twis tussen die eienaars, die staat en die Ingonyama Trust van Zwelithini. Na die grondeis toegestaan is wil die 30 eienaars van 11,000 hektaar grond, ter waarde van R3 miljard, dit verkoop aan die regering vir R760 miljoen. Dit..
Continue reading…